Gaan na inhoud

sweiswerk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Persoon wat sweiswerk doen.
Enkelvoud Meervoud
  sweiswerk     sweiswerke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sweiswerkie     sweiswerkies  
  1. Die handeling van sweis.
  2. Die resultaat nadat gesweis is.
  1. Ek soek iemand wat my met sweiswerk kan help.
  2. Die ambagsman lewer uitstaande sweiswerk.
sweis, sweiser, sweislas, sweisnaat

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: welding(en)
Nederlands: lassen(nl)