Gaan na inhoud

sweisnaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Sweisnaat.
Enkelvoud Meervoud
  sweisnaat     sweisnate  
Naat of soom (lasplek) waarlangs daar gesweis is.
'n Sweisnaat behoort ná die sweiswerk met suur bedek en met oksied behandel te word.
sweis, sweiswerk, sweiser, sweislas

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weld(en)
Nederlands: lasnaad(nl)