syfer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| syfer | syfers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| syfertjie | syfertjies |
- sy•fer
- (wiskunde) Getalteken; die tekens wat gebruik word om getalle voor te stel.
- (gholf) Gemiddelde aantal houe vir 'n bepaalde putjie of die baan as 'n geheel.
- Sudoku is 'n gewilde spel met syfers.
- Die derde putjie van die gholfbaan is 'n syfer 3.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | syfer |
| Verlede Tyd | ek | het gesyfers |
- Stadig deurloop; sypel; proses waar 'n vloeistof deur die porieë van 'n vaste massa beweeg.
- Daar syfer water deur die sand.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor syfer.