te lyf gaan
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | te lyf gaan |
| Verlede Tyd | ek | het te lyf gegaan |
- 'n Gedeelte van die skare was ontevrede met die skeidsregter se beslissings, wat daartoe gelei het dat ondersteuners van die twee spanne mekaar te lyf gegaan het.