te midde van

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
te midde van

Voorsetsel

    Betekenisse

In die middel van iets; omring deur; tussen.

    Voorbeeldsinne

Dié sleuteluitspraak kom te midde van die weermag wat probeer bewys dat sy optrede nie 'n staatsgreep was nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amid(en)
Nederlands: te midden van(nl)

Verwysings