Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Hulp:IPA: [tə.ˈmɪ.dən.vɑn]
-
- te midde van
- Hierdie saamgestelde voorsetsel kan ook bywoordelike voornaamwoorde, soos "te midden daarvan" of "te midden waarvan" vorm.
- «Te midden daarvan zat Jan op zijn gemak een sigaar te roken.»
- Te midde daarvan sit Jan toe en rook gerus 'n sigaar.