tel op

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Gebiedende wys van optel
  2. Teenwoordige tyd van optel

    Voorbeeldsinne

  1. Tel op!
  2. Ek tel op
Tel twee en twee op. Die antwoord is vier.
Tel die sak op en sit dit op die tafel.


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [tɛl ˈʔɔp]

, [tɛlˈɔp]

   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van optellen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van optellen
  3. gebiedende wys van optellen

    Voorbeeldsinne

1.: Ik tel op.
2.: Tel je op?
3.: Tel op!