ten

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Voorsetsel
ten

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [tɛn]

Open book 01.png Voorsetsel

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

In; op; tot.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Die 21ste eeu, die eeu waarin ons ons tans bevind, het in die jaar 2001 in aanvang geneem en sal teen die einde van die jaar 2100 ten einde kom.

   Dynamic-blue-down-and-right.svg Verwante woorde

ter

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: ten(nl)


Engels (en)

Woord
ten

Open book 01.png Telwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Tien


Nederlands (nl)

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [tɛn]  Nuvola apps amarok.png 
(lêer)
Woord
ten

Open book 01.png Voorsetsel

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

te; in die rigting van; op die plek van

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

«Dit heeft ten doel...»
Dit het ten doel...
«Ten eerste.., ten tweede ..»
Ten eerste..., ten tweede...
«Ten aanval!»
?

   Nuvola apps kfig.svg Eienskappe

Sametrekking van te + den datief van die bepaalde lidwoord manlik en onsydig. Hoofsaaklik met onsydige naamwoorde, bv. naamwoordelik gebruikte werkwoorde.