tennis
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tennis | — |
- ten•nis
- (sport) Spel met gesnaarde rakette waartydens 'n hol rubberbal wat met vilt oortrek is oor die net na die opponen geslaan word.
- Tennis word op 'n reghoekige plat oppervlak, gewoonlik gras, klei of beton en/of asfalt gespeel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tennis.