terrein
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| terrein | terreine |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| terreintjie | terreintjies |
- ter•rein
- 'n Stuk grond wat vir 'n bepaalde doel opsygesit is; afgebakende gebied; plein.
- Vakgebied; 'n onderwerp waarmee mense hulself besighou.
- Die skoolterrein is gedurende die vakansie gesluit.
- Ek begeef my nou op 'n onbekende terrein.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|