tifoon
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tifoon | tifone |
- ti•foon
- (weer) 'n Uiters kragtige tropiese kringstorm, soos dit in die westelike Stille Oseaan waargeneem word.
- In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane. In die suidelike Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan staan hulle slegs as siklone bekend.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|