orkaan
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| orkaan | orkane |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| orkaantjie | orkaantjies |
- or•kaan
- Rodepoort is in 1949 deur 'n geweldige orkaan getref wat baie mense dakloos gelaat en geweldige materiële skade aangerig het.
- Dit lyk of 'n orkaan jou kamer getref het.
- «'n Orkaan in 'n mishoop»
- 'n Groot gedoente oor niks.
| Vertalings: orkaan | |||
|---|---|---|---|