tjokker

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tjokker     tjokkers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tjokkertjie     tjokkertjies  

Woordafbreking

tjok•ker

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (informeel) 'n Jong seun; 'n snuiter.
  2. (weinig gebruik) Groot neus.

    Voorbeeldsinne

  1. Ek onthou skielik 'n 12-jarige tjokkertjie, in standerd 4 met 'n oorprobleem.[1]
  2. Die nar het 'n yslike tjokker (neus).

Verwysings