tol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Tol wat spin.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tol     tolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tolletjie     tolletjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Peervormige speelding wat op 'n punt draai en van 'n toutjie afgegooi word.
  2. 'n Houstspoel waarom garing gedraai is of enige ander voorwerp wat om 'n as draai.

    Voorbeeldsinne

  1. Ek het 'n tol vir Kersfees gekry.
  2. Gee vir my die rooi tolletjie aan om die hemp te stik.

    Afgeleide woorde

vroeteltol

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: top(en), spinner(en)
Nederlands: tol(nl)
Enkelvoud Meervoud
  tol     tolle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tolletjie     tolletjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Plek waar mens slegs teen betaling mag verbygaan; waar belasting op verbygaande reisigers gehef word.
  2. Geld wat by 'n tol gehef word; invoerbelasting; doeane.

    Voorbeeldsinne

  1. Jy moet tol betaal voordat jy oor die brug mag ry.
  2. Ek het 'n stewige tol vir die invoer van my nuwe motor betaal.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: toll(en)
Nederlands: tol(nl)