vroeteltol
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vroeteltol | vroeteltolle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vroeteltolletjie | vroeteltolletjies |
- vroe•tel•tol
- 'n Speelding wat tussen die vingers vasgeknyp word en om 'n as in die rondte tol.
- As jy sonder ’n rooi AWS betrap word, is jy so uit soos ’n kind sonder ’n vroeteltol.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vroeteltol.