medisyne
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| medisyne | medisyne; medisynes |
- me•di•syne
- Iets wat mens neem as jy siek is om gewond te word; 'n chemiese stof wat 'n bepaalde, gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam uitoefen.
- As medisyne nie volgens voorskrif gebruik word nie kan dit ernstige gevolge inhou.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|