totsiens
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Tussenwerpsel |
---|
totsiens |
Etimologie
- Sametrekking van 'tot wedersiens'.
Uitspraak
- Hulp:IPA: [tɔt͡siːns]
Woordafbreking
- tot•siens
Tussenwerpsel
Betekenisse
- 'n Groet as iemand vertrek met die hoop dat hulle mekaar weer sal sien.
Voorbeeldsinne
- Totsiens my vriend.
Vertalings
Vertalings: totsiens | |||
---|---|---|---|