treffer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| treffer | treffers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| treffertjie | treffertjies |
- tref•fer
- Iets wat byval vind en dadelik gewild is, veral in die musiekbedryf.
- Iets wat die doel tref; 'n raakskoot of gelukkige toeval.
- (rekenaarwetenskap) Resultaat van 'n soekopdrag.
- In 2008 het hulle treffer Huistoe 'n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar.
- Wel gedaan, dis 'n treffer!
- Google daarvoor, die eerste treffer sal jou na die regte bladsy lei.
| Vertalings: treffer | |||
|---|---|---|---|