treurlied

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  treurlied     treurliedere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  treurliedjie     treurliedjies  

Woordafbreking

treur•lied

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(musiek), (kuns) 'n Hartseer gedig of lied wat die dood of 'n dooie persoon gedenk.

    Voorbeeldsinne

Toe hy met die dood gedreig word, vra Arion ’n laaste wens: dat hy ’n treurlied mag sing

    Vertalings

  Vertalings:    treurlied
Engels: dirge(en)
Nederlands: treurlied(nl)