troupant
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| troupant | troupante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| troupantjie | troupantjies |
- trou•pant
- (voëls) 'n Familie van bont, middelgroot voëls in die orde
Coraciiformes.
- Troupante sit dikwels op hoë takke en duik vanuit dié posisie ondertoe om insekte te vang.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor troupant.