tsaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tsaar Nikolaas II in 1898

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  tsaar     tsare  

Etimologie

Afgelei van die Romeinse titel, Caesar.

Uitspraak

Hulp:IPA: [t͡sɑːr]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Vorstelike titel vir 'n historiese heerser van Rusland, Bulgarye of Serwië.

    Voorbeeldsinne

Afhangende van die tyd en land, kan tsaar keiser of koning beteken.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tsar(en), tzar(en), czar(en)
Nederlands: tsaar(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tsaar.