Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Nie meer binne nie; van binne na buite.
- Nie meer deel van iets nie.
- Dui 'n verhouding van iets aan.
- Hy stap uit die klaskamer.
- Die rok is uit die mode.
- Sy het 7 uit 10 vir die toets gekry.
- «Ik kom uit Rotterdam.»
- Ek kom uit Rotterdam.
- skeibare deel van 'n werkwoord, bv.: uitgaan
- skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord, bv.: hieruit, daaruit
- predikatief: uitgeblus, uitgegaan, uitgeskakel
- «Het vuur gaat uit»
- «Hij komt daar niet uit.»
- «Het vuur is uit.»
- Voorsetselbywoord
- Dit vorm skeibare werkwoorde asook skeibare bywoordelike voornaamwoorde