uitslag
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| uitslag | uitslae |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| uitslaggie | uitslaggies |
- uit•slag
- As daar ná ekstra tyd nog nie 'n wenner is nie word ander metodes gebruik om 'n uitslag af te dwing.
- 'n Dag nadat die knoppies verskyn het, ontwikkel die kind uitslag wat agter die ore begin en oor die wange, nek en bors versprei.
| Vertalings: uitslag | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | slag uit |
| (in bysin) | ... dat ek | uitslag |
| Verlede Tyd | ek | het uitgeslag |
- Diep uitsny.
- Deur slag verwyder.
- Die abses is uitgeslag.
- Die bees het goed uitgeslag.
| Vertalings: uitslag | |||
|---|---|---|---|