uniek
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | uniek | unieke | unieks |
- Synde die enigste van sy soort
- Ek het eendag besef dat mense in die gehoor, by konserte, soos grond is waarop musiek val. Elkeen ervaar dit anders en uit daardie belewenis groei daar iets unieks.[1]