vaartuig
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vaartuig | vaartuie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vaartuigie | vaartuigies |
- vaar•tuig
- IPA: [vaarˈtuig]
- 'n Tipe voertuig wat gebruik word om te reis oor 'n watermassa, soos die see, 'n meer, 'n dam of rivier. Sulke tuie sluit onder meer die volgende in: bote, skuite, jagte, skepe, duikbote, vlotte, ponte, skeertuie, waterponies, ens.
- Die kuswag reguleer alle verkeer van vaartuie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|