vakansie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vakansie | vakansies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vakansietjie | vakansietjies |
-
(lêer)
- va•kan•sie
- Rustyd of 'n wegbreek waartydens mens nie hoef te werk nie.
- Reis na 'n aangename bestemming tydens so 'n vakansie.
- Derduisende toeriste sak gedurende die somer op die dorp toe om vakansie te hou.
- Hoera! Ons gaan more met vakansie.
| Vertalings: vakansie | |||
|---|---|---|---|