vaksinering
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vaksinering | vaksinerings |
- in•en•ting
- (medies) Met vaksine behandel; die inspuit van 'n middel ter voorkoming van bepaalde infeksiesiektes.
- 'n Agtjarige seun is op 14 Mei 1796 met koeipokke gevaksineer. Dit was die eerste geslaagde immunisering met behulp van vaksinering.
Vertalings: vaksinering | |||
---|---|---|---|