vallen
Voorkoms
| Stamtye | ||
|---|---|---|
| vallen | viel | gevallen |
| Tydvorme | ||
| Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
| ik | val | viel |
| jij, u | valt | |
| hij, zij, het | valt | |
| wij, jullie, zij | vallen | vielen |
| Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
| val | gevallen | vallend |
- Hulp:IPA: [ˈvɑ.lə(n)]
-
(lêer)
- Val; vry onder die swaartekrag beweeg
- Ergatiewe werkwoord.
- Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas sewe.
- «Hij is van het dak gevallen.»
- Hy het van die dak geval.