vampier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vampier | vampiere, vampiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vampiertjie | vampiertjies |
- vam•pier
- 'n Fiktiewe en bose mensagtige wese wat leef van die bloed van mense.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vampier.