vang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vang 
Verlede Tyd  ek   het gevang    
Teenwoordige deelwoord vangend     

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

vang

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Van sy vryheid beroof
  2. In die lug onderskep

    Voorbeeldsinne

  1. Hy het 'n mooi 14,88 kg spieëlkarp geland wat hy met 'n mieliebom gevang het.[1]
  2. So gaan dit aan totdat almal die bal gevang het.[2]

    Vertalings

  Vertalings:    vang
Engels: catch(en)
Nederlands: vangen(nl)

Verwysings