varkoorpylstert

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Varkoorpylstert

Afrikaans (af)

Etimologie

varkoor +‎ pylstert
Enkelvoud Meervoud
  varkoorpylstert     varkoorpylsterte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  varkoorpylstertjie     varkoorpylstertjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vlinders) op Wikispecies Hippotion eson, 'n pylstertsoort wat in Suid-Afrika aangetref word.[1]

    Sinonieme

Varblompylstert

    Hiperonieme

Pylstert

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels arum sphinx moth(en), common striped hawkmoth(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor varkoorpylstert.

Verwysings