vars
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | vars | varse | ||
| Vergrotend | varser | |||
| Oortreffend | varste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | douvars, kraakvars, neutvars, oondvars | |||
- Hulp:IPA: [fɑrs]
-
(lêer)
- Skoon; nuut; pas gemaak; nie oud nie.
- (voeding) Kos met te min sout.
- Die lug is soos die varse geur as die donderweer oorkom, soos in die vroeë oggend aan die seekus.
- Gee die sout aan, die sop is vars.
| Vertalings: nuut, pas gemaak | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: met te min sout | |||
|---|---|---|---|