verandering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verandering     veranderings, veranderinge  

Woordafbreking

ver•an•de•ring

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Iets wat anders geword het.

    Voorbeeldsinne

'n Rewolusie is 'n skielike en radikale omslag of verandering.

    Verwante woorde

verander, veranderings, veranderinge, wysiging

    Vertalings

  Vertalings:    verandering
Engels: change(en), alteration(en)
Nederlands: verandering(nl)