Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- ver•band
- Strook materiaal om 'n wond te verbind.
- Verbintenis; 'n gesamentlike verandering of samehang.
- Geld wat by die bank geleen is om 'n eiendom af te betaal.
- Die verpleegster sit 'n nuwe verband aan omdat die ou een al septies lyk.
- Soshanguve was die toneel van uitgebreide onluste wat met swak dienslewering verband gehou het.
- Hy moes 'n tweede verband op hy huis uitneem om te kan oorleef.
- Hy ruk die woorde uit verband uit ('n doelbewuste verkeerde vertolking van wat gesê is).
Vertalings: 3. Ooreenkoms om geleende geld af te betaal
|
- Engels: bond(en)
|