Gaan na inhoud

verbeter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afgeleid van beter met die prefiks ver-.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verbeter 
Verlede Tyd  ek   het verbeter  
Onbepaalde wys te verbetere   
Teenwoordige deelwoord verbeterende   
Verlede deelwoord verbeterde   
   
(lêer)
ver•be•ter
  1. Foute en tekortkomings regmaak; die kwaliteit verhoog

    Vertalings

  Vertalings:    verbeter
Duits: verbessern(de);
Engels: improve(en)
Frans: améliorer (fr)
Nederlands: verbeteren(nl)