beter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   goed     goeie     goeds    
Vergrotend   beter     beters  
Oortreffend   beste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  goeie     goeies    
Bywoord
Oortreffend   die beste  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈbɪətər]

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Vergrotende trap van ☞ goed.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Ek is nog siek, maar ek dink dat ek môre beter sal wees.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: better(en)
Nederlands: beter(nl)
Xhosa: ngcono
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beter 
Verlede Tyd  ek   het beter      

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Behoort; moet.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Jy beter versigtig wees.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: had better(en)
Nederlands: beteren(nl)


Nederlands (nl)

Open book 01.png Byvoeglike naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Vergrotende trap van ☞ goed.