verdof

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verdof 
Verlede Tyd  ek   het verdof 
 

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

ver·dof

Open book 01.png Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Dof of dowwer word; stadig uitdoof.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

Die pyn wanneer jy wegbreek van iemand wat jou nie liefhet nie is erg, maar mettertyd sal dit afneem en uiteindelik heeltemaal verdof.[1]

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    verdof

Symbol redirect arrow with gradient.svg Verwysings

  1. 2007, Izabella Little, Lewenspraatjies met 'n dogter: 'n ma se raad oor enigiets, van passie tot sukses, ISBN 1-77020-011-8