Gaan na inhoud

verhale

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verhaal     verhale    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  verhaaltjie     verhaaltjies  
ver•ha•le
Meervoud van verhaal; meer as een verhaal.
Die vertellinge van Duisend-en-een-nag is ’n versameling verhale in die vorm van ’n raamvertelling uit die Midde-Ooste.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: stories(en)
Nederlands: verhalen(nl)