verhemelte
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verhemelte | verhemeltes |
- ver•he•mel•te
- (anatomie) Boonste gedeelte van die mondholte, wat hard en beenagtig voor, maar sag en vlesig agter is.
- Die verhemelte skei die mond- van die neusopening en word in twee dele verdeel, die voorste harde plaat en die agterste sagte plaat.
| Vertalings: verhemelte | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verhemelte.