holoniem
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
holoniem | holonieme |
Woordafbreking
- ho•lo•niem
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taalkunde) 'n Woord wat aandui waarvan 'n ander begrip 'n deel is.
Voorbeeldsinne
- Die woord "mes" is die holoniem van die woorde "lem" en "hef", want dit is dele van 'n mes.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|