verhouding
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verhouding | verhoudings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verhoudinkie | verhoudinkies |
- ver•hou•ding
- (wiskunde) Verband tussen getalle, as 'n breuk uitgedruk; afmeting.
- Manier waarop mense teenoor mekaar optree; onderlinge betrekkinge tussen persone.
- Lief vir iemand; 'n intieme verhouding tussen persone.
- Die verhouding van Franse teenoor Nederlandse sprekers in België is 4/6.
- Daar is heers 'n gespanne verhouding tussen die groeplede.
- Sy is in 'n vaste verhouding.
| Vertalings: 1. Verband tussen getalle. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Betrekkinge tussen mense. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Intieme liefde. | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verhouding.