verkiesing
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| verkiesing | verkiesings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| verkiesinkie | verkiesinkies |
- ver•kie•sing
- (politiek) 'n Metode om deur middel van 'n stemming te bepaal wie 'n bepaalse funksie of pos toegeken moet word.
- In demokratiese lande word algemene verkiesings elke paar jaar uitgeroep om verteenwoordigers (van die volk) wat die wetgewende organe uitmaak te verkies.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor verkiesing.