verlaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verlaat 
Verlede Tyd  ek   het verlaat        

Woordafbreking

ver•laat

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Weggaan van; agterlaat.
  2. In de steek laat.
  3. Reken; vertrou op.

    Voorbeeldsinne

  1. Die delegasie verlaat uit protes die vergadering.
  2. My God my God, waarom het U my verlaat?
  3. Ek verlaat my op my prokureur se hulp.

    Spreekwoorde

Kamer verlaat (toilet toe gaan).

    Vertalings

  Vertalings:    verlaat
Engels leave(en)
Nederlands verlaten(nl)


Nederlands (nl)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van verlaten
  2. gebiedende wys van verlaten

    Voorbeeldsinne

1.: Ik verlaat.
1.: Jij verlaat.
1.: Hij, zij, het verlaat.
2.: Verlaat!