verlaten
Voorkoms
Stamtye | ||
---|---|---|
verlaten | verliet | verlaten |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | verlaat | verliet |
jij, u | verlaat | |
hij, zij, het | verlaat | |
wij, jullie, zij | verlaten | verlieten |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
verlaat | verlaten | verlatend |
- «Zij hebben de stad 'verlaten.»
- Hulle het die stad verlaat.
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Sterke werkwoord van klas sewe.