verouderd
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | verouderd | verouderde | verouderds |
- ver•ou•derd
- Nie meer nuut nie; oud geraak; oud gemaak; as gevolg van ouderdom in onbruik geraak.
- Die verouderde motor staan stukkend langs die pad.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|