verstedeliking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Wêreldwye verstedelikingskaart wat die persentasie van verstedeliking per land in 2015 toon.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verstedeliking     —  

Uitspraak

   
(lêer)

Woordafbreking

ver•ste•de•li•king

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die proses waartydens dorpe en stede ontstaan en toenemend uitbrei; verskuiwing van mense vanaf landelike na stadsgebiede; toename in die aantal mense wat in stedelike gebiede woon.

    Voorbeeldsinne

Verstedeliking is nie net 'n moderne verskynsel nie, maar 'n vinnige en geskiedkundige transformasie van mense se sosiale wortels met 'n wêreldwye omvang, waar 'n oorwegend landelike kultuur vinnig vervang word met 'n oorwegend stedelike kultuur.

    Vertalings

  Vertalings:    verstedeliking
Engels: urbanisation(en)
Nederlands: verstedelijking(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verstedeliking.