vertelling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vertelling     vertellings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vertellinkie     vertellinkies  

Woordafbreking

ver•tel•ling

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Die handeling van vertel.
Iets wat vertel word; storie; verhaal.

    Voorbeeldsinne

Almal het aandagtig na die boeiende vertelling geluister.

    Hiperonieme

verhaal

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels story(en), tale(en)
Nederlands vertelling(nl)