verwyder
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verwyder |
| Verlede Tyd | ek | het verwyder |
- ver•wy•der
- Om iets weg te vat.
- Om iets af te haal.
- Ek het die dagga uit sy kamer verwyder.
- Al die messe en vurke is van die tafel verwyder.
| Vertalings: 1. Om iets weg te vat | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Om iets af te haal. | |||
|---|---|---|---|