vestig
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vestig |
| Verlede Tyd | ek | het gevestig |
- ves•tig
- Stig, begin, oprig; bou.
- Rig; fokus.
- Êrens gaan woon; 'n tuiste vind.
- Ons moet 'n kantoor in die stad vestig.
- Kan ek julle aandag hierop vestig.
- Sy het haar by haar grootouers gaan vestig.
| Vertalings: Stig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Rig | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Gaan woon | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: [ˈvɛs.təχ]
-
(lêer)
- ves•tig
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vestigen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vestigen
- gebiedende wys van vestigen
- 1.: Ik vestig.
- 2.: Vestig je?
- 3.: Vestig!