viskositeit
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
viskositeit | — |
- vis•kos•i•teit
- (chemie) Maatstaf van die weerstand van 'n vloeistof teen skuif- of trekspannings wat dit wil vervorm.
- In alledaagse terme word daar na viskositeit verwys as die "dikte" van die vloeistof of die vloeibaarheid daarvan.
Vertalings: viskositeit | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor viskositeit.